Aktiwiteite

Vermaak vir jonk en oud – dit is wat die skou in 2025 beloof!Pragtige perde en uitmuntende skape sal op vanjaar se skou ten toon gestel word. Stalletjies wat elkeen se oog sal vang, asook kindervermaak-areas, wag op jou. Daar is ‘n troeteldierplaas vir die kleingoed, ‘n potjiekoskompetisie vir die wat kan kook, ‘n gholfdag vir die mans, en ‘n vroueoggend vir die dames.

By die Lutzville Landbouskou 2025 is daar iets vir almal.Kom geniet dit saam met ons!

Vir meer inligting, sien asseblief ons dagprogram sodat jy niks misloop nie.

Dagprogram
Potjiekos en Braaikompetisie

Potjiekos en Braaikompetisie

Skryf In
Perdeskou

Perdeskou

Skryf In
Petting Zoo

Petting Zoo

Wynproe met Lutzville Wingerde

Wynproe met Lutzville Wingerde

Sweepslaan Kompetisie

Sweepslaan Kompetisie

Junior Mnr. en Mej. Skoukoning en -koningin
Aangebied deur Hansie en Grietjie Kleuterskool by die Lutzville Landbouskou.
Kleuters van Gr. RRR tot Gr. 3 is welkom om deel te neem.
Datum: 31 Julie 2025 | Tyd: 17:30
Plek: Skougronde, Lutzville
Inskrywingsfooi: R50 per deelnemer
Inskrywings sluit 26 Julie 2025.
Toegang: R20 per toeskouer
(by die hek of vooraf betaalbaar)
Inskrywings kan gedoen word by Hansie en Grietjie Kleuterskool of via WhatsApp.
Navrae: Leanne Joubert – 082 925 3994

Junior Mnr. en Mej. Skoukoning en -koningin

Mej Skoukoningin
Stuur ‘n foto of twee met ‘n kort beskrywing van jouself en waar jy vandaan kom na admin@lutzvilleskou.co.za of WhatsApp na 084 580 2562.

Mej Skoukoningin

Vroueoggend
Kaartjies: Mia – 076 646 6512
Tyd: 9h30 vir 10h00
Koste: R150 per persoon

Vroueoggend

Kaartjies
Skyfun Amusements

Skyfun Amusements

Meganiese Bul

Meganiese Bul

Sterkmankompetisie

Sterkmankompetisie

Vestibulum mimperdiet. Pellentesque quam arcu, dignissi gravida, faucibus pharetra nisi curabitur.

Vestibulum mimperdiet. Pellentesque quam arcu, dignissi gravida, faucibus pharetra nisi curabitur.

Vestibulum mimperdiet. Pellentesque quam arcu, dignissi gravida, faucibus pharetra nisi curabitur.

Vestibulum mimperdiet. Pellentesque quam arcu, dignissi gravida, faucibus pharetra nisi curabitur.

HOW TO START RIDING A HORSE

It isnu2019t difficult! Just Follow our steps!
Select a course
0
Contact us for details
0
Choose the time
0
Enjoy the riding!
0